- +27 11 665 1388 / 063 759 5084
- moreglans.manager@savf.co.za
- moreglans.mwk1@savf.co.za
Wat ons as Môreglans Ouetehuis bied
Bestaan uit enkel- en dubbelkamers (egpare) asook deelkamers met gemeenskaplike badkamer;
Enkel-/egpaarkamers met eie badkamer.
Enkel-, dubbel- en 4 bed kamers met gemeenskaplike badkamer.
“Bachelors” eenhede,
1 slaapkamer eenhede,
2 slaapkamer eenhede.
Vir wanneer jy by die werk is en iemand nodig het om na jou bejaarde geliefde om te sien of/en om met hul ouderdomsgroep te sosialiseer.
U is welkom om ‘n afspraak te maak om die Tehuis te besigtig. Daarbenewens het die Tehuis ‘n oopdeur-beleid om die individuele situasie van die aansoeker te bespreek.
What Môreglans Old Age home offer
Single, double, shared and 4 beds rooms with communal bathroom.
Bachelor units,
1 Bedroom units
2 Bedroom units
For when you are at work and need someone to look after your elderly loved one or/and to
socialized with their age group.
You are welcome to schedule an appointment to view the Home. Additionally the Home have an open door policy to discuss the individual situation of the applicant
NPO 010-635NPO