- +27 11 665 1388 / 063 759 5084
- moreglans.manager@savf.co.za
- moreglans.mwk1@savf.co.za
SAVF Geskiedenis / History
SAVF is op 19 Oktober 1904 op inisiatief van Mev. Georgiana Solomon (‘n Skotse dame) aan huis van Mev. Annie Botha, eggenote van Generaal Louis Botha, in Pretoria gestig. Die stap het voortgevloei uit ‘n groepie vroue se besorgdheid oor die na-oorlogse nood onder mense. Verskeie dienste het hierop gevolg.
SAVF was founded on the initiative of Mrs. Georgiana Solomon (a Scottish lady) on 19 October 1904 in Pretoria at the home of Mrs. Annie Botha, wife of General Louis Botha. This occasion was attended by a group of women deeply concerned about the dire circumstances prevailing after the war.
Eerste SAVF Tehuis vir Bejaardes, Môreglans open hul deure op 16 Junie 1910 in Krugersdorp met 4 inwoners. Deur die jare is daar in verskeie Provinsies nog tehuise geopen (Gauteng, Kwa-Zulu Natal, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga).
The first SAVF Old Age Home, Môreglans opens its doors on 16 June 1910 in Krugersdorp with 4 residents. Over the years, more Old Age Homes was opened in various Provinces (Gauteng, Kwa-Zulu Natal, North West, Limpopo and Mpumalanga).
Lede en belangstellende persone begin registreer as vrywilligers in 2003 in gevolge ‘n nwe vrywillierstruktuur.
All members and interested people register as SVAF volunteers in 2003 according to a new volunteer system.
In 2010 word SAVF ‘n lid van PROUDLY SA en vervorder Suid Afrikaanse produkte en dienste.
SAVF became a member of PROUDLY SA in 2010 and promotes South African products and services.
SAVF word deel van ‘n nuwe nasionale fondsinsamelingsveldtog, Tekkie Tax met die hoogtepunt op 31 Mei 2013.
SAVF joins a new national fundraising campaign, Tekkie Tax, the highlight being on 31 May 2013.
Vir meer oor SAVF se geskiedenis of lys van ander fasiliteite en dienste gaan na www.savf.co.za.
For more on SAVF’s history or list of other facilities and services go to www.savf.co.za.
SAVF is ‘n nie-winsgewende organisasie en maak dus grootliks staat op die gemeenskap se hulp en betrokkenheid.
SAVF is a non profit and non government organization and rely on the support and involvement of the community.
NPO 010-635NPO